Jacques Villeneuve

Jacques Villeneuve
Jacques Villeneuve in 2010
Jacques Villeneuve in 2010
Geboortedatum 9 April 1971 (1971-04-09)
Geboorteplek Saint-Jean-sur-Richelieu, Quebec, Kanada
Volle naam Jacques Joseph Charles Villeneuve
Nasionaliteit Vlag van Kanada Kanadees
Aktiewe jare 1996–2006
Ou span(ne) Williams, BAR, Renault, Sauber, BMW Sauber
Inskrywings 165 (163 weggespring)
Kampioenskappe 1 (1997)
Oorwinnings 11
Podiums 23
Loopbaanpunte 235
Voorste wegspronge 13
Vinnigste rondtes 9
Eerste F1-wedren 1996 Australiese Grand Prix
Eerste wen 1996 Europese Grand Prix
Laaste wen 1997 Luxemburgse Grand Prix
Laaste inskrywing 2006 Duitse Grand Prix

Jacques Joseph Charles Villeneuve (* 9 April 1971, Saint-Jean-sur-Richelieu, Quebec, Kanada) is 'n afgetrede Kanadese motorrenjaer, wat in 1997 wêreldkampioen in Formule Een geword het. Jacques is die seun van Gilles Villeneuve, 'n renjaer wat in 1982 tydens kwalifisering op die Zolder-renbaan in België verongeluk het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in